Ek wil ‘n mentor kry

Dié eksklusiewe program fokus daarop om jou te lei, te ontwikkel en te ondersteun sodat jy so suksesvol moontlik binne jou werkplek kan wees.

Ek wil ‘n mentor wees

Hierdie program bied vir jou ʼn platform waar jy kan terugploeg in die lewens van jong mense wat graag hul voete in jou beroepsveld wil vind.

Hoe kan ek betrokke raak?

As ‘n mentor:

As ‘n mentee:

*Let wel: Om aan hierdie program deel te neem moet jy ʼn lid van Solidariteit wees.

Hoe kan ek betrokke raak?

As ‘n mentee:

As ‘n mentor:

*Let wel: Om aan hierdie program deel te neem moet jy ʼn lid van Solidariteit wees.

Kies vandag ‘n mentor om jou loopbaanpad te vergesel

Trish Cunningham

Trish Cunningham

tassie Beroep:Kliniese Sielkunde en Verpleging

gesig Titel: Direkteur: Mediese en gesondheidsversorgingsopleiding

kwali Aantal jare ondervinding binne die bedryf: 12 jaar

Jou loopbaanpad tot dusver: Ek het Sielkunde in Michigan in die VSA gestudeer en het in 2007 met ʼn loopbaan in Sielkunde begin. Met my terugkeer na Suid-Afrika het ek besluit om ook Verpleging te studeer. Aangesien ek my kennis wou deel en nie soseer wou praktiseer nie het ek begin om betrokke te raak by opleiding. My opleidingsbesigheid, InterX Local & International Recruitment, het aanvanklik klein begin. Nadat my akademie in 2014 gestig en geregistreer is, het ons regtig vinnig uitgebrei om opleiding in verskeie dele van die land aan te bied. Ons is een van min akademiese instansies in hierdie bedryf wat ons kursusse na die gemeenskap toe neem vir dié wat nie tot by ons kan kom om te studeer nie.

Vertel ons ʼn bietjie van jouself: Ek is ʼn 34-jarige direkteur wat uit ʼn onderwysgesin kom. Met ʼn pa wat ʼn oudskoolhoof is en ʼn ma wat steeds in die onderwys is, het opleiding baie natuurlik gekom. Ek is ʼn mamma en daarmee saam kom ʼn Godgegewe geduldstoepassing wat my daagliks leer om met empatie in besigheid op te tree. My Sielkunde-agtergrond stel my in staat om met mense van verskeie agtergronde, kulture en geleerdheid te kommunikeer en om op ʼn positiewe wyse met hulle te konnekteer. Ek hou daarvan om die leiding in ʼn situasie te neem en ek reis gereeld na verskeie dele van ons pragtige land om ons studente tydens hul opleiding te besoek.

Hoe kan ek betrokke raak?

Gratis mentorskap van vier tot
ses maande

ʼn Professionele verhouding met ʼn kenner in jou veld

Gratis toegang tot beroeps-netwerke

Raad oor jou loopbaanpad

Toegang tot meer as 60 kursusse vir voortgesette leer

Hoe kan ek betrokke raak?

“Ek was in die bevoorregte posisie om vir twee jaar ‘n mentee te wees en dit is net ongelooflik om die kennis en praktiese ondervinding wat mens opbou te kan deel. DIt was so groot behoefte van my voor my eerste werk.”

Lindie de Beer

“Vir my was die Mentorskappe program ‘n groot voorreg, want mens kry so min geleentheid om die vrae wat jy baie graag wil vra te vra nie nie. Die werkplek kan vining oorweldigend raak, maar dit is so gerusstellend om iemand te met wie jy net kan praat.”

Melissa Peyper

“Ek wens daar was iets soos hierdie program toe ek jonger was. Dit was so goed uiteengesit. Dis ‘n plek waar mens baie kennis kan inwin.”

Cilleste van Dyk

Ek wil ‘n mentor kry

Ek wil ‘n mentor kry

Maximum file size: 16.78MB

B's en V's

Vir meer inligting oor die Mentorskapprogram, klik hier

Ek wil 'n mentor wees

Ek wil ‘n mentor wees
0 of 150 max words
B's en V's