Ek wil ‘n mentor kry

Dié eksklusiewe program fokus daarop om jou te lei, te ontwikkel en te ondersteun sodat jy so suksesvol moontlik binne jou werkplek kan wees.

Ek wil ‘n mentor wees

Hierdie program bied vir jou ʼn platform waar jy kan terugploeg in die lewens van jong mense wat graag hul voete in jou beroepsveld wil vind.

Hoe kan ek betrokke raak?

As ‘n mentor:

As ‘n mentee:

*Let wel: Om aan hierdie program deel te neem moet jy ʼn lid van Solidariteit wees.

Hoe kan ek betrokke raak?

As ‘n mentee:

As ‘n mentor:

*Let wel: Om aan hierdie program deel te neem moet jy ʼn lid van Solidariteit wees.

Kies vandag ‘n mentor om jou loopbaanpad te vergesel

Nick Van Niekerk

Nick Van Niekerk

tassie Beroep: Ingenieurswese

gesig Titel: Ontwerp Tekenaar

kwali Kwalifikasie: Forensiese Ondersoeke

tassie Aantal jare ondervinding binne die bedryf: 28 jaar

Jou loopbaanpad tot dusver: 10 Jaar Ambags man Passer
28 jaar Ontwerp Tekenaar
Aerospace
Myn bedryf
Voertuig Bedryf

My Passie My Beroep

Welmar oreilly

Welmar oreilly

tassie Beroep: Ander

gesig Titel: Direkteur

kwali Kwalifikasie: Forensiese Ondersoeke

tassie Aantal jare ondervinding binne die bedryf: 28 jaar

Jou loopbaanpad tot dusver: Ek is `n Ex Polisie Offisier en werk tans as Forensiese Deskundige en Forensiese Assessor in die privaat sektor. Ek doen motor botsing rekonstruksies. Ek help kliente wat ernstig beseer is tydens motor botsings. Ek help prokureurs met voorbereiding vir Siviele Litigasie met siviele eise teen RAF / Prasa Metrorail of Assuransie Maatskappye.

As Polisie beampte sedert 1981 tot 1997, het ek verskeie kursusse gedoen met betrekking tot misdaad tonele, ongeluk rekonstruksies en fotografie. Sedert 1997 is ek in die privaat sektor as Forensiese Assessor. Ek het van 1997 tot 2002 by RAF Kaapstad gewerk maar my eie besigheid begin in 2002. Sederdien doen ek Forensiese ondersoeke in die privaatsektor. Sien www.quaestio.co.za … ek help kliente met voorbereiding van persoonlike beserings eise. Ek spesialiseer in Siviele Litigasie.

Pieter Bruwer

Pieter Bruwer

tassie Beroep: Ander

gesig Titel: Agronoom

kwali Kwalifikasie: PhD in Volhoubare Landbou

tassie Aantal jare ondervinding binne die bedryf: 45 jaar

Jou loopbaanpad tot dusver: Grootgeword op die plaas, later landbou studeer, gaan boer en vir die laatste 10 jaar ‘n agronoom en landboukundige. Ook Senior lektor by UFS.

Vertel ons ʼn bietjie van jouself: Ek deel passievol my ondervinding en ervaring met jong mense. Ek is van mening dat die sleutel tot volhoudbaarheid le in die kombinasie tussen ervaring van ouer persone en die energie van jong mens in ‘n Mentorskaps- of ‘n werksverhouding.

Wynand Blomkamp

Wynand Blomkamp

tassie Beroep: Onderwys

gesig Titel: Adjunkhoof

kwali Kwalifikasie: B. ED

tassie Aantal jare ondervinding binne die bedryf: 21

Jou loopbaanpad tot dusver: Ek is tans werksaam by Die Hoërskool Wagpos, te Brits in Noordwes in die posbeskrywing Adjunkhoof: Dissipline en Mentorskap. Ek beskik oor plaaslike sowel as internasionale ondervinding…dus het ek al baie unieke uitdagings in die onderwys ervaar. Die opvoedkundige landskap het plaaslik sowel as wêreldwyd verander. Tesame met daardie verandering, is daar natuurlik gepaardgaande uitdagings soos: tydsbestuur, gesinslewe, en professionele werkslading. Ek ontmoet daagliks wonderlike mense(oud en jonk), en het die geleentheid om professioneel te groei en te ontwikkel. Ek is tans besig met ‘n 2jaar diploma kursus in Skoolleierskap en bestuur by Akademia asook ‘n 12 maande Mentorskap- kursus by die SAOU. Dit is leersaam, en bied aan my die geleentheid om as mentor op te tree by my huidige werkgewer. Dit is my uitsonderlike voorreg om die hoof van ons Mentorskapprogram te wees. My beroep is vol uitdagings, maar bied ook die geleentheid vir lewenslange groei en ontwikkeling.

Vertel ons ʼn bietjie van jouself: Ek is behoedsaam,gefokus, pligsgetrou, privaat, bedagsaam, verstandig, kalm, deernisvol en verdraagsaam. Ek glo in selfgeldend wees, selfbestuur, selfdissipline en selfontwikkeling. Ek handhaaf hoë standaarde en tree doelgerig op.

Hoe kan ek betrokke raak?

Gratis mentorskap van vier tot
ses maande

ʼn Professionele verhouding met ʼn kenner in jou veld

Gratis toegang tot beroeps-netwerke

Raad oor jou loopbaanpad

Toegang tot meer as 60 kursusse vir voortgesette leer

Hoe kan ek betrokke raak?

Ek was in die bevoorregte posisie om vir twee jaar ‘n mentee te wees en dit is net ongelooflik om die kennis en praktiese ondervinding wat mens opbou te kan deel. DIt was so groot behoefte van my voor my eerste werk.

Lindie de Beer
Vir my was die Mentorskappe program ‘n groot voorreg, want mens kry so min geleentheid om die vrae wat jy baie graag wil vra te vra nie nie. Die werkplek kan vining oorweldigend raak, maar dit is so gerusstellend om iemand te met wie jy net kan praat.

Melissa Peyper
Ek wens daar was iets soos hierdie program toe ek jonger was. Dit was so goed uiteengesit. Dis ‘n plek waar mens baie kennis kan inwin.

Cilleste van Dyk

Ek wil ‘n mentor kry

Ek wil ‘n mentor kry

Maximum file size: 171.97MB

B's en V's

Vir meer inligting oor die Mentorskapprogram, klik hier

Ek wil 'n mentor wees

Ek wil ‘n mentor wees
0 of 150 max words
Kort biografie
0 of 150 max words
Kort biografie

Maximum file size: 171.97MB

B's en V's