Wynand Moller

Beroep: Elektrisien, Assessor, OpleierTitel: LektorKwalifikasie:Bedradingslisensie,ElektriesAantal jare ondervinding binne die bedryf: 26 jaar Jou loopbaanpad tot dusver:Elektriese kontrakteur – 21 jaar;Opleiding vir elektrisiëns – 15 jaar Vertel ons ʼn ietjie van jouself:Ek is doodgewoon, maar met ʼn passie vir my bedryf. Ek lewe om my kennis en nog meer te deel sodat jongmense suksesvol in die beroep kan wees. […]